Description
Bevat navorsingsgebaseerde inhoud wat dubbel en dwars deur Suid-Afrikaanse en internasionale toepassings gesteun word
assesserings konsolideer leer doeltreffend
maak onderrig en leer maklik met belangrike konsepte en terminologie wat gelys word
het vrae wat geformuleer is in die styl wat deur die eksamenriglyne vereis word
bied ‘n maatstaf vir Ekonomiekursusse wat deur Suid-Afrikaanse Ekonomiese-onderwysers gebruik word.


















