SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Elke boek in die Z is vir Zackie-reeks bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees!
Boekpak 2 sluit in:
1. Die tent-avontuur
2,. Die woeste toertjie
3. Die slymerige slakke
4. Die dieretuin
5. Die vreemde fossiel
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-
Kleur Van Liefde – Marthie Momberg
Seller: MimiReads
R79,00 -
Karatekas: Dorings En Drake – Anzil Kulsen
Seller: MimiReads
R129,00 -
Gryp Terug Jou Siel – Shani Grové
Seller: MimiReads
R60,00 -
Die Wit Blits: Alan Donald: Die Outobiografie
Seller: MimiReads
R60,00 -
Dol oor kuns!
Seller: MimiReads
R179,00 -
Dis koue kos, skat – Marita van der Vyver
Seller: MimiReads
R119,00