SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Gelukkig kom sy pelle saam. En Wian is darem opgewonde oor een ding: Hy kan uiteindelik na die Viking-museum toe gaan. Hy is mal oor Vikings!
Maar watter vreemde ding gebeur dat hy skielik die Vikings in lewend lywe ontmoet?
Hoe ontsnap hy toe ‘n Viking-vegter hom met sy swaard wil deurboor?
En hoe gaan hy ooit kan terugkom uit Parys van ‘n 1 000 jaar gelede na vandag?
Lees saam aan hierdie wegholrit van ‘n avontuur!
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-
So Eet Ons Aan Die Kaap – Helmine Myburgh
Seller: MimiReads
R149,00 -
Ontwerp En Versier Badkamers – Lesley Taylor
Seller: MimiReads
R49,00 -
Spektakels En Mirakels – Rachelle Greeff
Seller: MimiReads
R60,00 -
Bakens van geloof – Ilse Roux
Seller: MimiReads
R169,00 -
Tuna – Marie Jooste
Seller: MimiReads
R79,00 -
Jy is bekoorlik – John & Stasi Eldredge
Seller: MimiReads
R79,00