SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Joshua Reinders maak ‘n groot fout. As hy net nie so bang was nie, het sy pa nooit daardie aand ‘n kind geskiet nie. Dis hoekom hulle na Droomhoek moes vlug. Maar ook in Droomhoek teister die vrees hom. Skaduwees is nie net skaduwees nie. Geluide is nie net geluide nie. En mense is nie almal mense nie …”Almal het geheime,” waarsku Joshua se nuwe vriend Gio. Joshua besef net nie hoe naby daardie geheime aan hom lê nie. En wanneer hy dit uitvind, gaan sy hele wêreld op sy kop keer. Die weerwolwe wag vir hom …
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-
Ontwerp En Versier Badkamers – Lesley Taylor
Seller: MimiReads
R49,00 -
Weerskante van die lens – Ruda Landman
Seller: MimiReads
R99,00 -
Lea lief apies: Grypdiewe en gevaar – Cecilia Steyn
Seller: MimiReads
R89,00 -
Bakens van geloof – Ilse Roux
Seller: MimiReads
R169,00 -
Tippie doen wiskunde – Vlak R Boek 8 – Leer van rand en sent
Seller: MimiReads
R49,00 -
Zoem! Avontuur op ‘n eiland – Theresa van Baalen
Seller: MimiReads
R99,00