SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Joshua Reinders maak ‘n groot fout. As hy net nie so bang was nie, het sy pa nooit daardie aand ‘n kind geskiet nie. Dis hoekom hulle na Droomhoek moes vlug. Maar ook in Droomhoek teister die vrees hom. Skaduwees is nie net skaduwees nie. Geluide is nie net geluide nie. En mense is nie almal mense nie …”Almal het geheime,” waarsku Joshua se nuwe vriend Gio. Joshua besef net nie hoe naby daardie geheime aan hom lê nie. En wanneer hy dit uitvind, gaan sy hele wêreld op sy kop keer. Die weerwolwe wag vir hom …
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-
The Story Puppy – Holly Webb
Seller: MimiReads
R59,00 -
Mikrogolfwenners – Annette Human
Seller: MimiReads
R99,00 -
Hillbrow is nie vir sissies nie – Elise Bosch
Seller: MimiReads
R79,00 -
Diere Maniere: Lukas Laat Sy Lig Skyn – Wendy Maartens
Seller: MimiReads
R79,00 -
Die beste raaiselboek – Heidri Mittendorf
Seller: MimiReads
R99,00 -
The Style Bible – Simon Rademan
Seller: MimiReads
R199,00