SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
Wat elke vrou in ‘n man wil hê | Wat elke man in ‘n vrou wil hê deur John Hagee is ‘n unieke 2-in-1-boek wat insig gee in die verskillende behoeftes van huweliksmaats en sal lei tot groter intimiteit.
Mans en vroue verskil, en hierdie verskille is nêrens duideliker en veroorsaak meer konflik as in ‘n huwelik nie.
John en Diana Hagee het uitgebreide navorsing gedoen, en vanuit hulle jare lange ondervinding in berading het hierdie leraarspaar Wat elke man in ‘n vrou wil hê / Wat elke vrou in ‘n man wil hê geskryf.
In boek kry mans en vroue insig in die denke en behoeftes van die teenoorgestelde geslag. Op humoristiese maar reguit wyse bespreek die skrywers sekere huweliksprobleme en slaggate en gee Bybelsgebaseerde oplossings.
Wat elke man in ‘n vrou wil hê / Wat elke vrou in ‘n man wil hê sal egpare toerus om hul huweliksmaat in ‘n nuwe lig te sien, en opnuut liefde, vervulling en vreugde in hul huwelik te ervaar.
Vendor Information
- Store Name: Kanniedood
- Vendor: Kanniedood
-

HAT – Handwoordeboek van die Afrikaanse taal
Vendor: Kanniedood
R80,00 -

Complete guide to home improvements – Reader’s Digest
Vendor: Kanniedood
R75,00 -

Diabetes Diet Cookbook – Ann Fittante Et Al.
Vendor: Kanniedood
R75,00 -

Things Fall Apart – Chinua Achebe
Vendor: Kanniedood
R40,00 -

Goud Wat Blink – Cornelia Kruger
Vendor: Kanniedood
R25,00
















