SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Ella Olivia is ‘n kranige lysiemaker wat haar hele lewe fyn probeer beplan, want sy glo alle slegte dinge gebeur op Vrydae. Na ‘n belaglike insident waarin sy ‘n meme geword het (natuurlik op ‘n Vrydag), is haar op die nippertjie aanvaarding by Kovsies om medies te studeer ‘n nuwe begin vir haar. Maar na nog ‘n belaglike verwarring, bevind sy haarself in die laaste situasie waarin sy wil wees: die kollig. Sy moet Conrad Trubleu, gewilde kitaarspeler en hoofsanger van die boyband, Vuurvreter, se fake meisie wees. Hierdie is so nie deel van haar plan nie …
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-
Proe Pretville – Leana Pool
R149,00 -
Diere Maniere: Lukas Laat Sy Lig Skyn – Wendy Maartens
R79,00 -
Pluk vir my ‘n kosmos – Ben en Andriette Otto soos vertel aan Maretha Maartens
R79,00 -
Learn to do – Tippie’s birthday
R29,00 -
Die Braambos Brand – Nienaber & Nienaber-Luttingh
R49,00 -
Leer my doen, boek 4 – Tippie gaan winkel toe
R49,00