SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
- You can only add books from one seller at a time. You will need to place an order from the one seller first before placing an order with another seller.
Description
In Verander Jou Kop, Verander Jou Lewe neem Stephan lesers op ’n boeiende ontdekkingstog oor hoe uniek God ons elkeen gemaak het en hoe kennis van die brein ons kan help om ons geloof te verdiep en ander beter te verstaan. Hy verduidelik o.a.:
-
Jou brein kan tot op hoë ouderdom aanhou groei en aanpas.
-
Negatiewe woorde en denke beskadig nie net ander nie — maar ook jou eie brein.
-
Mans en vroue se breinstruktuur verskil en dit beïnvloed hoe ons dinge ervaar en aanpak.
-
Wanneer die brein se plastisiteit met ouderdom afneem, kan dit lei tot verstarde denke of sosiale verstarring.
Hierdie boek wys hoe ons geestelike en emosionele gesondheid diep verweef is met hoe ons dink — en hoe ware geloofsvernuwing dikwels begin in ons kop.
Vendor Information
- Store Name: LekkerLees
- Vendor: LekkerLees
-
Sukses met blombolle – Floris Barnhoorn
Seller: LekkerLees
R48,00 -
The Brave – Nicholas Evans
Seller: LekkerLees
R35,00 -
Daan Dreyer Se Blou Geranium – Derick B. Van Der Walt
Seller: LekkerLees
R60,00