Ver in die wêreld Kittie – Santie van der Merwe

R45,00

Hierdie kopie van Ver In Die Wêreld Kittie deur Santie van der Merwe is soos nuut.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Like New
ISBN: 978-0-7993-8263-1
Book Cover: Softcover
Share with friends:

Description

Sy was die ongeliefde kind, Kitty. Nie dat een van die ander kinders juis geliefd was by haar ma nie, maar Kitty het nie eens haar ma se seldsame toegeneentheid geken nie. Afgeknou. Geslaan. Tot in haar kindersiel verwond. Armoedig.

Vendor Information