SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Vaselinetjie is ’n kragtige storie oor grootword wat temas van identiteit, ras, behoort en veerkragtigheid ondersoek. Dit is ook in 2017 in ’n rolprent verwerk.
Vaselinetjie is Helena Bosman van die Noord-Kaap, maar Oupa en Oumie noem haar sommer Vaselinetjie. Sy is hulle hart se punt, tot Vaselinetjie tien jaar oud is en die Welsyn haar laat wegstuur na die kosskool in Gauteng. Want sy is wit en kan nie haar bruin oupa en ouma se regte kleinkind wees nie. Dit is 1993 en Suid-Afrika staan op die rand van ‘n nuwe politieke bestel. Soos die land verander, so word Vaselinetjie ook in die vreemde, ongenaakbare weeshuiswêrled ‘n jong vrou.
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-
Kombuis – Sonia Cabano
Seller: MimiReads
R99,00 -
Fit To Live – Dr Pamela Peeke
Seller: MimiReads
R99,00 -
Die Volledige Suid-Afrikaanse Vleiskookboek – Huishoudkundiges van die Vleisraad
Seller: MimiReads
R125,00 -
Gif – Annerle Barnard
Seller: MimiReads
R149,00 -
Ek kan kook! – Cecile Berger
Seller: MimiReads
R69,00 -
Tippie doen wiskunde – Vlak R Boek 4 – Leer met troeteldiere
Seller: MimiReads
R49,00