Vars En Flatervry – Heilie Pienaar

R50,00

Toestand: Goed.
Eerste uitgawe, Struik, 2000, Groot-formaat hardeband – Gebak – 128pp. ISBN 9781868727575. Baie Ligte water-merke.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Good
ISBN: 9781868727575
Book Cover: Hardcover
Share with friends:

Description

Vars en Flatervry is ‘n versameling van 170 watertand resepte vir ervare bakkers sowel as vir beginners – prakties en omvattend en verdien ‘n spesiale plekkie op elke kok se boekrak.

Heilie Pienaar is ’n ervare kosskrywer, resepontwikkelaar en vryskut-kosstilis. Haar sleutelrol in die ontwikkeling van resepte in die topverkoper-titels (Vars en Flatervry en Beter Gebak met Snowflake) maak haar ’n huishoudelike naam en ’n vertroude bakbron.

Vendor Information