Uitverkies – Noreen Nolte

Original price was: R179,00.Current price is: R129,00.

Word aanbeveel vir ouderdomme 15 jaar en ouer

Sagteband

175 bladsye

Out of stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
SKU: MB277 Categories: , ,
Book Condition: Brand New
ISBN: 9781776354726
Book Cover: Softcover
MimiReads

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

In Uitverkies deur Noreen Nolte is Zia net mooi moeg vir haar ouers se selfopgelegde isolasie en die primitiewe lewe in die bos.  Sy verlang terug na die Kolonie waaruit haar ouers gevlug het toe sy klein was;  verlang na ‘n geboude woonstel, luukshede soos warm water en elektrisiteit, klere wat pas en winkelbrood;  die gedruis van mense, ander mense as die dertien gesigte waarin sy dag-in, dag-uit vaskyk …  Dan het hulle skielik dringend voorraad nodig wat net in die Kolonie gevind kan word – agter die hoë, geëlektrifiseerde heinings.  Dis Zia se kans om terug te gaan en self die waarheid te gaan soek. Gaan die antwoorde wat sy kry wees wat sy wil  hê … of wag daar ‘n ver donkerder noodlot op haar?

 

Vendor Information