SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Uitverkies – Noreen Nolte
Original price was: R179,00.R129,00Current price is: R129,00.
Word aanbeveel vir ouderdomme 15 jaar en ouer
Sagteband
175 bladsye
Out of stock
- Free buyer protection
- Affordable shipping via Pudo from R69
- Bundling per vendor - just add to cart
Description
In Uitverkies deur Noreen Nolte is Zia net mooi moeg vir haar ouers se selfopgelegde isolasie en die primitiewe lewe in die bos. Sy verlang terug na die Kolonie waaruit haar ouers gevlug het toe sy klein was; verlang na ‘n geboude woonstel, luukshede soos warm water en elektrisiteit, klere wat pas en winkelbrood; die gedruis van mense, ander mense as die dertien gesigte waarin sy dag-in, dag-uit vaskyk … Dan het hulle skielik dringend voorraad nodig wat net in die Kolonie gevind kan word – agter die hoë, geëlektrifiseerde heinings. Dis Zia se kans om terug te gaan en self die waarheid te gaan soek. Gaan die antwoorde wat sy kry wees wat sy wil hê … of wag daar ‘n ver donkerder noodlot op haar?
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-
Dolfie Weerwolfie: Weerwolfbos – Paul van Loon
Seller: MimiReads
R119,00 -
Men are from Mars, Women are from Venus – John Gray
Seller: MimiReads
R79,00 -
Een Dag In Julie – Nerine Ahlers
Seller: MimiReads
R119,00 -
Mikrogolfwenners 2 – Annette Human
Seller: MimiReads
R89,00 -
Tjoklits Vir Die Siel – Susan Coetzer
Seller: MimiReads
R49,00 -
Praat Jy! – Therese Hulme
Seller: MimiReads
R119,00