SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Tyd om te skaats – Jacolet van den Berg
R80,00
Hannah is vasgekeer. Tussen die boom se blare waar sy soms vir haar lewe wegkruip en per ongeluk vir Lua, die coolste meisie wat sy ken, afloer. Sy is vas tussen die soet geure van haar ma se koekskeppings en haar uitgewaste jeans. Vas tussen haar pa se rugbesering terwyl hy plastiek-warlord speel en die wêreld vanuit sy studeerkamer probeer red. Vas in haar onvermoë om haarself te laat geld. Sy is moeg vir wegkruip, moeg om die enigste agter-die-klip-tiener te wees en te vries wanneer sy moet vlieg. Tot Lua onverwags ‘n paar ou rolskaatse vir Hannah gee en haar help om kelnerin by die akwarium se koffiewinkel te word. Hannah kom voor ‘n keuse te staan: veg, vlug of vries?
Out of stock
- Free buyer protection
- Affordable shipping via Pudo
- Bundling per vendor - just add to cart
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-
Wian En Die Viking Swaard – Nerine Ahlers
Seller: MimiReads
R149,00 -
Weerskante van die lens – Ruda Landman
Seller: MimiReads
R99,00 -
Band Aids For The Dead – Fanie Viljoen
Seller: MimiReads
R189,00 -
Tippie doen wiskunde – Vlak R Boek 6 – Leer met my hande
Seller: MimiReads
R49,00 -
Leer my doen, boek 4 – Tippie gaan winkel toe
Seller: MimiReads
R49,00 -
Leer My Lees – Vlak 2, Boek 1 – Tippie En Die Boom
Seller: MimiReads
R30,00