SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek bevat ‘n woordeskatlys, ‘n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ‘n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.
In die Vlak 1 boekies word gefokus op vokale, drie letter woorde, sigwoorde en herhaling.
Vendor Information
- Store Name: Mimi se Boeke
- Vendor: Mimi se Boeke
-
Bittersoet Sewe – Liefdesnovelles
R29,00 -
Learn to do – Tippie goes to the beach
R29,00 -
Flintie Valsbaard en die Ys-Eiland – Marcelle du Plessis
R39,00 -
Leer my lees – Vlak 1, Boek 10 – Tippie en die bul
R30,00 -
Leer my lees met Tippie die olifant – Vlak 4 Boek 9 – Tippie verjaar
R39,00 -
Granate bloei in Jerusalem – Marzanne Leroux-Van der Boon
R79,00