Tussen Riete en Moeras – Ella Eloff-Van der Walt (Eerste druk 1992)

R20,00

In good condition for a used book.  Cover worn. The former owner’s name or other minor markings might be on a non-essential page.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Good
Book Cover: Hardcover
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Tersia Venter het nog altyd net die ligkant van die lewe geken, sy is pragtig, gewild en talentvol en het grootgeword in ‘n welgestelde, liefdevolle gesin.  En sy het nog altyd haar sin in die lewe gekry …Toe haar pad dus met die van die ouer en gesofistikeerde skoolhoof, Stephan Joubert, kruis, en almal haar waarsku teen romantiese betrokkenheid by hom, spoor dit haar eerder aan as om haar lig te laat loop.  Sy kry immers altyd wat sy wil he en die man laat haar hart klop soos nog niemand voorheen kon nie!

Sy manipuleer hom fyntjies om saam met haar by haar moeder besoek te gaan afle – maar is heeltemal onvoorbereid op die loop van gebeure die naweek.  In een oomblik word haar lewe ‘n diep donker moeras waarin sy versink,  waaruit sy nie kan of wil kom nie.

In die maande na die ingrypende gebeurtenis in haar lewe leer Tersia hoe riete uit die grootste moeras kan groei, sy leer ken dierbare mense wat die koers van haar lewe help rig, oom Sarel en tant Mina du Plessis wat haar as’t ware uit die kloue van die dood red …

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Tussen Riete en Moeras – Ella Eloff-Van der Walt (Eerste druk 1992)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Vendor Information

  • Store Name: Mel's book shack
  • Vendor: Mel's book shack
  • 5.00 rating from 1 review

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.