SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde beginsels in elke boekie.
Die Vlak R Wiskunde-reeks fokus op die boustene van wiskundige geletterdheid en gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippie-temas.
Konsepte ingesluit in boek 3: getalbegrip 1 – 5; plus, minus en is gelyk aan, storiesomme, kombinasies wat 5 maak
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-
Kiets In Parys – Dianne Hofmeyr
Seller: MimiReads
R129,00 -
Fitness For Life Manual – Matt Roberts
Seller: MimiReads
R199,00 -
Wêreld van wolwe 1: Eerste bloed – Fanie Viljoen
Seller: MimiReads
R149,00 -
Sprokie-Perde: Aandster En Die Meermin
Seller: MimiReads
R69,00 -
Sanri Steyn Omnibus 1 – Theresa van Baalen
Seller: MimiReads
R120,00 -
Somme En Nommers
Seller: MimiReads
R29,00