Tippie doen wiskunde is ‘n unieke en prettige manier om wiskunde te bemeester.
Tippie doen wiskunde vlak 2 fokus op funksionele uitkomstes, bied geleentheid vir selfassessering en sluit ‘n aantal tydgebaseerde aktiwiteite in. Duidelike vordering sowel as kurrikulum-uitbreiding is in hierdie reeks ingesluit.