SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Ter Wille Van Nina – Cheryl Rogers
R12,50
Format: Small Paperback
Overall Condition: Very Good
Pages: 197 – 205
Inscriptions: Note in Pen/Pencil on Flysheet.
Binding: Good – No Loose Covers/Pages
(Romanza)
Box Code: RAK01
- Free buyer protection
- Affordable shipping from R69
- Bundling per vendor - just add to cart
Description
Sy oë kyk tot in haar siel … Olivia droom baie aande van ‘n sorgsame wonderlike man met blougroen oë. Sy kan die kleur van sy oë in haar drome uitmaak, maar nooit sy gesig nie. Toe haar pad met dié van Zak Brunner kruis, lyk sy oë vir haar só bekend, nes dié in haar drome, maar sy is oortuig Zak kan onmoontlik die man wees van wie sy droom. In haar drome voel sy altyd veilig en gekoester. Sy is nie bang vir die man nie en sy vertrou hom onvoorwaardelik. Maar Zak maak haar benoud en sy vertrou hom nie so ver as wat sy hom kan sien nie. Maar Olivia het ‘n sagte plekkie vir Zak se dogtertjie, Nina, en ter wille van Nina begin sy tyd saam met Zak deurdring. Haar opinie oor Zak verander mettertyd, en toe hy haar vra om met hom te trou, sodat hy voogskap oor Nina kan behou, oorweeg sy dit baie sterk. Sy wéét sy is lief vir Nina en sal amper enigiets doen om haar te beskerm, maar is dit genoeg rede om met Zak te trou?
Vendor Information
- Store Name: Chapter_One
- Vendor: Chapter_One
- 5.00 rating from 1 review
-
Double Cross – James Patterson
Vendor: Chapter_One
R25,00 -
Majestic Southern Africa: Land Of Beauty And Splendour – Reader’s Digest
Vendor: Chapter_One
R50,00 -
Witboy In Afrika – Deon Maas
Vendor: Chapter_One
R37,50 -
The Strength Of An Exacting Passion – Charles R. Swindoll
Vendor: Chapter_One
R25,00 -
Let’s Have Healthy Children – Adelle Davis
Vendor: Chapter_One
R12,50 -
Hero Of Rome – Douglas Jackson
Vendor: Chapter_One
R37,50
Reviews
There are no reviews yet.