This book is in very good condition if you take into account the age of the book. The outside is slightly damaged over the years, but nothing major. The inside of the book is in excellent condition—almost like it has never been read.
Met sy ster reik die monsteragtige Tor-o-don na ‘n enkel van Tarzan en hy pluk dit onder hom uit. Die twee val hard teen die klipvloer, maar so rats is die aapman en so kragtig sy spiere, dat hy die gedierte in sy val omruk. Dan reik die stert wat homomgepluk het na sy kop en hy voel hoe dit om sy nek krul terwyl dit sy keel nader aan die wrede slagtande trek. Dit lyk of die geveg teen Tarzan swaai.