In Stink Sokkies deur Jaco Jacobs het Ben ‘n probleem – ‘n stink probleem. Hy het net 1 paar sokkies vir skoolkamp ingepak. En dit ruik kort voor lank aaklig!!! Van die kinders op die kamp begin hom terg. Gelukkig het sy beste maat ‘n briljante plan…