SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Somer deur Jaco Fouché is ‘n jeugroman oor twee seuns se vriendskap.
Maison, uit die onderdorp van Hawston, en André, uit die gegoede buurte van Onrus, begin ‘n onverwagse vriendskap tydens die somervakansie aan die einde van hulle laaste skooljaar. Saam eksperimenteer hulle met hul nuutgevonde vryheid. Beide van hulle word teruggehou deur moeilike gesinsverhoudinge, maar daar is ook besluite om te neem oor die toekoms en die mense wat hulle eendag wil wees.
Vendor Information
- Store Name: LekkerLees
- Vendor: LekkerLees
-
My Eerste Prenteboek oor die Bybel – Cornelia Roux
Seller: LekkerLees
R35,00 -
Misdaadvoorkomingstrategieë – CMB Naude, R Stevens
Seller: LekkerLees
R40,00 -
‘n Gevaarlike talent en ander stories – Deon van Zyl
Seller: LekkerLees
R35,00 -
For the Record – Gary Teichmann
Seller: LekkerLees
R40,00 -
A Line in the Sand – Gerald Seymour
Seller: LekkerLees
R60,00