SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Somer deur Jaco Fouché is ‘n jeugroman oor twee seuns se vriendskap.
Maison, uit die onderdorp van Hawston, en André, uit die gegoede buurte van Onrus, begin ‘n onverwagse vriendskap tydens die somervakansie aan die einde van hulle laaste skooljaar. Saam eksperimenteer hulle met hul nuutgevonde vryheid. Beide van hulle word teruggehou deur moeilike gesinsverhoudinge, maar daar is ook besluite om te neem oor die toekoms en die mense wat hulle eendag wil wees.
Vendor Information
- Store Name: LekkerLees
- Vendor: LekkerLees
-
Miskruier – Jaco Botha
Seller: LekkerLees
R55,00 -
Out of Time – Alton Gansky
Seller: LekkerLees
R35,00 -
Tuinmaak vir elke dag – Laudis Meyer
Seller: LekkerLees
R40,00 -
The Killing Place – Tess Gerritsen
Seller: LekkerLees
R30,00 -
When Mr Dog Bites – Brian Conaghan
Seller: LekkerLees
R40,00 -
Genadelose Griekse baas, sekretaresse as minnares – Abby Green
Seller: LekkerLees
R30,00