SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Somer deur Jaco Fouché is ‘n jeugroman oor twee seuns se vriendskap.
Maison, uit die onderdorp van Hawston, en André, uit die gegoede buurte van Onrus, begin ‘n onverwagse vriendskap tydens die somervakansie aan die einde van hulle laaste skooljaar. Saam eksperimenteer hulle met hul nuutgevonde vryheid. Beide van hulle word teruggehou deur moeilike gesinsverhoudinge, maar daar is ook besluite om te neem oor die toekoms en die mense wat hulle eendag wil wees.
Vendor Information
- Store Name: LekkerLees
- Vendor: LekkerLees
-
Angels and Demons – Dan Brown
Seller: LekkerLees
R25,00 -
Die Italianer se onervare minnares – Lynne Graham
Seller: LekkerLees
R30,00 -
Lorna en die Professor – Malene Breytenbach
Seller: LekkerLees
R28,00 -
My eie Doopbybeltjie – Lizzie Ribbons
Seller: LekkerLees
R45,00 -
Lekkerleef Buite – Clare Matthews
Seller: LekkerLees
R50,00