My eie Doopbybeltjie – Lizzie Ribbons

R45,00

Hierdie boekie is soos nuut.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Like New
ISBN:
Book Cover: Hardcover
LekkerLees

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

My eie Doopbybeltjie is ’n pragtige geskenk om enige kleinding se doop te vier.

Dit is ’n pragtige volkleur-boekie met 60 klassieke Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament, asook gebede. Plek vir ’n familiestamboom en besonderhede oor mylpale wat ’n kleinding in die eerste lewensjaar bereik, maak dit ’n ekstra spesiale geskenk.

My eie doop-Bybeltjie sal gekoester word as aandenking en ook as die kleinding se eerste Bybel.

Vendor Information