So Jy Dink Jy Wil ‘n Ster Wees is ‘n langverwagte biografie van een van die land se grootste muskiekpromotors en kunstenaarsbestuurders word die leser op die fassinerende toe geneem.
Alhoewl die ookoeplende tema die lewensverhaal van Louis van Wyk is (met veral die fokus op die seksuele teisterings en verkragtingsbeskuldigings teen hom) is die verhaal verweef met juweelstaaltjies uit die vermaakbedryf oor die afgelope paar dekades.
So jy dink jy wil ‘n ster wees? vertel ‘n baie menslike verhaal. Dit sny vlymskerp tot op die been van menslike behoefte en feilbaarheid. Dit is ‘n merkwaardige boek wat beslis nie neergesit kan word nie!