So Jy Dink Jy Wil ‘n Ster Wees – Louis Van Wyk

R31,25

Overall Condition: Like New
Dustcover: N/A
Inscriptions: None
Binding: Good – No Loose Covers/Pages

Box Code: BB198

3 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Like New
ISBN: 9780981417707
Book Cover: Softcover
Share with friends:

Description

So Jy Dink Jy Wil ‘n Ster Wees is ‘n langverwagte biografie van een van die land se grootste muskiekpromotors en kunstenaarsbestuurders word die leser op die fassinerende toe geneem.

Alhoewl die ookoeplende tema die lewensverhaal van Louis van Wyk is (met veral die fokus op die seksuele teisterings  en verkragtingsbeskuldigings teen hom) is die verhaal verweef met juweelstaaltjies uit die vermaakbedryf oor die afgelope paar dekades.

So jy dink jy wil ‘n ster wees? vertel ‘n baie menslike verhaal. Dit sny vlymskerp tot op die been van menslike behoefte en feilbaarheid. Dit is ‘n merkwaardige boek wat beslis nie neergesit kan word nie!

Vendor Information