SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Donker Delia, soos haar vriende haar noem, glo nie in die liefde nie. Sy bewaar haar hart veilig agter ystermure, nes die planeet Saturnus waarna haar geboortedag, Saterdag, vernoem is.
Toe sy haarself een Saterdag op Valentynsdag op ‘n troue bevind, ontmoet sy vir Phoebe: ‘n hopeless romantic wat met haar hart in plaas van haar kop dink. Vyf weke, belowe Phoebe. Dis al wat sy nodig het om vir Delia op ‘n meisie verlief te maak. Daar volg ‘n reeks warrelwind afsprake en ‘n weddenskap wat haar hele lewensuitkyk kan maak of breek. Delia het net nie in ag geneem dat die meisie wat uit sonskyn en reënboë aanmekaargesit is dalk die een kan wees wat haar hart gaan steel nie.
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-
Tippie Does Maths – Level 2, Book 10 – Learning While Travelling The World
Seller: MimiReads
R59,00 -
Sarie – 50 Goue agterblaaie – Esme Mittner
Seller: MimiReads
R69,00 -
Tippie Doen Wiskunde – Vlak 1 Boek 1 – Ontdek In Die Tuin
Seller: MimiReads
R59,00 -
Al die windrigtings van my wêreld – Rachelle Greeff
Seller: MimiReads
R79,00 -
Annerkant die longdrop – Anoeschka von Meck
Seller: MimiReads
R69,00 -
FW de Klerk – Die Outobiografie
Seller: MimiReads
R79,00