Samboksalf En ‘n Draaktraan – A M Holder

R199,00

Hierdie kopie van die jeugboek Samboksalf En ‘n Draaktraan geskryf deur A M Holder is soos nuut.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
SKU: MB274 Categories: , ,
Book Condition: Like New
ISBN: 9780637004640
Book Cover: Softcover
MimiReads

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

In Samboksalf En ‘n Draaktraan, het Lizelle nie die avontuur verwag toe sy daardie middag tydens haar Desembervakansie buite Stina’s Cafe vir die koerant sit en wag met haar samboksalf en ‘n pakkie sigarette nie.  Niks gebeur dan ooit in hierdie kurkdroë klein Karoo-dorpie waar haar pa se afdanking en haar ma se gebrek aan selfbeheer hulle gebring het nie.

Maar sy kom vinnig agter iets is nie pluis nie.  Die wit rose in almal se tuine steek iets baie meer onheilspellends weg – iets wat haar een aand aanval!

Lizelle het niks behalwe tyd nie, en sy is vasberade om uit te vind wat aangaan.  Die koster met sy kerkklokke weet meer as wat hy voorgee, en so ook Wilma – die misterieuse bibliotekaresse wat deur die res van die dorp vermy word.

Sy is net glad nie voorbereid op wat sy vind nie.

Drake … in die Karoo.

Vendor Information