SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Die skool hou ’n talentkompetisie … en die wenner gaan op TV verskyn! Riek & Niek kan nie wag om deel te neem nie. Riek gaan sy HEEL BESTE skaatsplanktoertjies doen. Niek gaan almal laat SKATER van die lag. Maar Nanja gaan ook deelneem – en sy is vasbeslote om te wen. Daarom maak sy ’n NARE PLAN om seker te maak Riek en Niek staan nie ’n kans nie. Gaan Riek en Niek dit regkry om die beoordelaars te beïndruk … en vir Nanja ’n les te leer?
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-
So Eet Ons Aan Die Kaap – Helmine Myburgh
R149,00 -
Sonneblomme en Middernaglelies – Maretha Maartens
R29,00 -
Leer my doen, boek 4 – Tippie gaan winkel toe
R49,00 -
Magriet en Billie – Melanie Tait
R45,00 -
Lief vir die lewe! – Victoria Osteen
R79,00 -
Leer My Lees – Vlak 2, Boek 1 – Tippie En Die Boom
R30,00