You can only add books from one seller at a time. You will need to place an order from the one seller first before placing an order with another seller.
Pomp 09 is die nuwe uitgawe van Pomp. Dit is ‘n vanselfsprekende keuse na die sukses van Pomp 08. Pomp is nog ‘n titel en nog ‘n tydskrif. Dit is ‘n biblioteek van idees wat pomp met positiewe energie oor Suid-Afrika. Dit sluit fiksie en nie-fiksie deur ‘n paar van Afrika se gunsteling Afrikaanse skrywers in. Van ontwerp tot geskiedenis. Van Sonja Herholdt tot Gloria Bosman. Die titel is spesiaal, want dit is ‘n wereldklas publikasie wat kontemporere Suid-Afrikaanse kultuur vertoon met ‘n fokus op Afrikaanssprekendes van alle agtergronde.