Polaroid – Tom Dreyer

R25,00

Overall Condition: Good
Dustcover: N/A
Inscriptions: None
Binding: Good – No Loose Covers/Pages

Box Code: BB33

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Good
ISBN: 9780624045717
Book Cover: Softcover
Share with friends:

Description

Polaroid is ‘n bundel kortverhale en vertel die stories van hoteliers en pakhuisklerke, voordeurverkoopsmanne en werknemers van bandeplekke – gewone mense wat weier om gewoon te wees. Hulle is die “liggelowiges, ontredderdes en dié wat om diep persoonlike redes in wonderwerke moet glo”. Hulle skop teen die alledaagsheid, want hulle weet, of hulle hoop, dat daar meer agter die dop van die werklikheid skuil. En hulle verhale is ook so: onder die oppervlak skitter geheimsinniger stories.
Nes eienaardige dinge gebeur wanneer jy twee velle Polaroid oormekaar skuif, so dreig die gewone om – enige oomblik, en in verrassende kleur – deur die onbeduidende te breek.

Vendor Information