R80,00Original price was: R80,00.R40,00Current price is: R40,00.
This copy still has it’s original dust cover, with minimal damage on the front and back of the cover. The inside of the book is still in excellent condition. There is a name and an address written on the first page of the book.
Bestaan daar nog iets soos ‘n aardse paradys? Is daar nog iewers ‘n plek waarheen ‘n mens kan vlug om geheel en al weg te kom va die sogenaamde bekawing, jou medemens, jou gewete en jou eie oordadige lewe af? Phil Hassler het so gedink. Hy het gedink daar is so ‘n plek waar hy heeltemal alleen kan wees, waar geen mens, geen deeltjie van sy beskawing hom kan lastig val nie. Hy het daardie paradys gaan soek… en gekry. Altans só het hy gedink.