SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
Jaarliks word daar in Barcelona ‘n wedstryd gehou waar volksdigters hulle poësie aan die skare kom voordra, en uiteindelik word daar drie pryse toegeken. Die man wat die derde-beste gedig voorgedra het, ontvang ‘n roos van silwer. Die digter van die tweede- beste vers ontvang ‘n roos van goud. En die digter wat die eerste prys verower, kry ‘n pas-ontluikte, egte roos.
Enige land waar die lewe op so ‘n instelling berus, besit die soort skat waarvoor mens al jou besittings kan verkoop.
Geen wonder dus dat André P. Brink hom sterk aangetrokke voel tot Spanje en dat hy in 1964 besluit het om die land opnuut te gaan besoek nie. Die resultaat is Olé, ‘n voortreflike boek oor Spanje, met as draad wat deur die hele werk loop, die wedervaringe van die grootste Spanjaard: Don Quijote de la Mancha.
Omdat Don Quijote so ‘n wesentlike element van die boek uitmaak, was dit ‘n eer en ‘n vreugde om verlof te kon verkry om Picasso se beroemde gouache van die Don en Sancho Panza op die stofomslag van Olé te gebruik.
Vendor Information
- Store Name: Bee's Books
- Vendor: Bee's Books
- 5.00 rating from 1 review
-
A Chain of Voices – André Brink
Vendor: Bee's Books
R45,00 -
House of Glass – Susan Fletcher
Vendor: Bee's Books
R60,00 -
The Secret Agent – Joseph Conrad
Vendor: Bee's Books
R30,00 -
Saint Joan – Bernard Shaw
Vendor: Bee's Books
R40,00 -
Host – Peter James
Vendor: Bee's Books
R39,00 -
Die Biljoenêr Se Babawraak – Jennie Lucas
Vendor: Bee's Books
R35,00