SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
Melanie McKay is eers skepties toe haar broer, Michael, haar vertel van die koerantberig oor een of ander ryk ou wat ‘n hele dorpie in die Karoo geerf het langs die spoorlyn na die noorde. Hy het ook ‘n trein gekoop wat hy soontoe laat ry, en hy hoop om dit ‘n gewilde toeriste-aantreklikheid te maak. Michael droom daarvan om met die eienaar in ‘n vennootskap te gaan. Hy is immers ‘n belowende jong sjef wat beroemd wil word vir sy unieke disse, en Melanie ‘n argitek wat kan sorg dat die gastehuis mooi opgeknap word.
Toe hulle die inwydingsrit meemaak en die erfgenaam ontmoet, is hy nie – soos hulle vermoed het – windmakerig, met ‘n snor en rooi neus nie maar ‘n uiters aantreklike, lang donker man. Toe hy vir haar glimlag, voel sy of iets iewers in haar smelt. Maar saam met hom is ‘n pragtige lang, slanke blondine wat dieselfde van het as hy …
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
- 5.00 rating from 1 review
-
Al Die Dae Van My Vrouwees Met God – Maretha Maartens
Seller: Mel's book shack
R20,00 -
Boodskappe Wat Saak Maak – Johan Smit
Seller: Mel's book shack
R20,00 -
The Lazarus Child – Robert Mawson
Seller: Mel's book shack
R30,00 -
Dangerous – Charlotte Lamb
Seller: Mel's book shack
R20,00 -
‘n Volwaardige Vennoot – Adam Timmerman
Seller: Mel's book shack
R10,00 -
Uitdraaipad Na Geluk – Trudie Coetzer
Seller: Mel's book shack
R25,00