‘n Vrou soos Janine – Rika du Plessis

R10,00

In excellent condition for a used book.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
ISBN: 978-0-7993-7349-3
Book Cover: Softcover
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Na haar ouers en hulle buurman se dood erf Janine Viljoen tot haar verbasing nie net een plaas nie, maar twee.  Daar wag egter nog verrassings op haar.  Op Groendal – haar ouers se plaas – is ‘n plaasbestuurder van wie sy nie geweet het nie, aan die roer van sake.

Dis toe Janine hom ontmoet dat sy die volgende verrassing – of eerder skok – kry.  Want nie net ken sy die man nie, maar die herinneringe aan wat tussen hulle gebeur het, laat haar steeds skaam en verneder voel.

Sal Janine die gebeure van die verlede te bowe kan kom?  En sal Pieter, haar gawe kollega, haar dalk kan help om weer liefde te vind?

Vendor Information