‘n Huis vir altyd – Cecilia Nortjé

R189,00

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
SKU: MSB0284 Categories: , ,
Book Condition: Brand New
Book Cover: Softcover
MimiReads

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Wanneer Milan se man saam met sy skelmpie sterf, tuimel haar wêreld ineen.  Voorheen het sy ‘n losbandige lewe as rykmansvrou in Sandton gelei, nou sit sy skielik sonder geld of raad op Vaalkrans tussen goed bedoelde, maar nuuskierige plattelanders.

Asof een maal nie genoeg is nie, word haar lewe weer onderstebo gedraai wanneer Henk, ‘n boer uit die kontrei, haar nader met ‘n aanbod:  ‘n gerieflikheidshuwelik.

Dit beteken Milan sal moet kerk toe gaan, sy sal moet ma speel vir drie kinders en sy sal alles moet wees wat daar van ‘n Vaalkransboervrou verwag word – alles wat sy nie is nie.

Is dit moontlik om jou hele lewenswyse te verander?  Halfhartig raadpleeg sy die nuwe fasiliteit in haar lewe:  die Bybel.  En wag vir ‘n teken.  Want iewers vorentoe, weet sy, sal haar lewe weer op koers kom.

Vendor Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.