SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
- You can only add books from one vendor at a time. You will need to place an order from the one vendor first before placing an order with another vendor.

‘n Bloeisel Vir Die Bedrieër – Mike Heine
R15,00
In good condition for a used book. Cover might be slightly worn. The former owner’s name or other minor markings might be on a non-essential page.
1 in stock
- Free buyer protection
- Affordable shipping from R69
- Bundling per vendor - just add to cart
Description
Die patriotte aan die Kaap is kwaad! Die Kompanjie belieg en bedrieg hulle. Die amptenare word voorgetrek en die patriotte sit met die hande in die hare.
Gelukkig daag daar ‘n redder vir hulle op. Hy is baie lank, breedgeskouer, kan briljante planne beraam om die amptenare op hul plek te sit en is ‘n meester van die swaard. Hy is die gemaskerde: Die Vrederegter.
Die dames aan die Kaap is gefassineer deur die gemaskerde held. Hy is gedurig in hul gedagtes en hulle weef romantiese drome om die besonderse man. Nog ‘n belangrike man in die Kaap is ‘n jong baron: Edmond de la Roche. Hy is uiters aantreklik, skatryk en die mees gesogte vrygesel aan die suidpunt van Afrika. Sy kruppel been en die feit dat hy met ‘n kierie oor die weg moet kom, wek simpatie by die dames en hulle het een en almal ‘n sagte plekkie vir hom in hul harte.
Daar is drie dames wat nou betrokke raak by Die Vrederegter en Edmond: Nanette, Julie en Marike. Die twee mans is albei bekoor deur die lieflike dames. Een van die skoonhede beskik egter oor die mag om die mans se lewens te verwoes en as hulle nie in hul spoor trap nie, beland hul heel moontlik in haar lokval …
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
- 5.00 rating from 1 review
-

Elvira Van Aberdeen – Christo Van Der Merwe
Vendor: Mel's book shack
R20,00 -

Onbekend Op Maandagshoek – Cornelia Kruger
Vendor: Mel's book shack
R30,00 -

‘n Briefie Uit Die Bloute – G. Madder Steyn
Vendor: Mel's book shack
R15,00 -

Keeping Reptiles And Amphibians – Alfred Leutscher
Vendor: Mel's book shack
R40,00 -

Te Laat Vir Liefde – Pierre Uys
Vendor: Mel's book shack
R30,00 -

The Welsh Girl – Peter Ho Davies
Vendor: Mel's book shack
R30,00