SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Meisie aan ‘n tou – Ilse Steyn
R15,00
In good condition for a used book. The former owner’s name or other minor markings might be on a non-essential page. Cover might be slightly worn.
1 in stock
- Free buyer protection
- Affordable shipping from R69
- Bundling per vendor - just add to cart
Description
Meisie aan ‘n tou is ‘n verfrissende anderse liefdesverhaal, wat die leser tegelykertyd sal boei en verras.
Marli Dippenaar, ‘n jong skeikundige by ‘n navorsingsinstituut, is ‘n stiefkind van die lewe. Sy kon nooit vir haar pa die seun wees wat hy so graag wou he nie. Boonop word haar vertroue in die Adamsgeslag keer op keer geskok en sy word ‘n siniese harde mens wat alle mans wantrou – almal behalwe haar geliefde en troue vriend, Bert Lotriet, wat saam met haar by die navorsingseenheid werk. Sy toon haar waardering vir sy vriendskap deur dan en wan ‘n guns aan hom te bewys. Omdat sy lief is vir hom, bied sy aan om een Vrydagaand na kantoorure belangrike toetsresultate vir hom in die rekenaar te sleutel.
Dit is die aand wat haar prosaiese bestaan in ‘n oogwink radikaal sou verander …
Wie is die geheimsinnige Abubakr wat vir ‘n Suid-Afrikaanse wetenskaplike in sy motor wag? Wat se duistere projek word beplan?
Hoekom word Marli ‘n paspoort na veiligheid?…
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
- 5.00 rating from 1 review
-

Graded Questions On Auditing 2018 – Gowar & Jackson
Vendor: Mel's book shack
R250,00 -

‘n Briefie Uit Die Bloute – G. Madder Steyn
Vendor: Mel's book shack
R15,00 -

Liefdeshawe Vir Ijani – Rika Du Plessis
Vendor: Mel's book shack
R15,00 -

Make Your Own Wine – Walter Sherrard-Smith
Vendor: Mel's book shack
R70,00 -

Royal Escape – Georgette Heyer
Vendor: Mel's book shack
R40,00









