Liefdesvrug uit die paradys – Ria Richards

R15,00

In excellent condition for a used book.

Out of stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
ISBN: 978-0-7993-5728-8
Book Cover: Softcover
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Engela kan nie wag om die stof van Arondshoop van haar voete af te skud nie. Uitkoms kom kort na haar matriekeksamen toe sy ‘n pos as geselskapdame kry vir die welgestelde Bianca Volschenk. Bianca se aantreklike buurman laat Engela se hart onbedaarlik klop, veral toe hy se dat hy haar hart wil verower.  Maar toe raak hy maande lank weg om in die boendoes te gaan werk, terwyl Engela hoopvol wag dat hy terugkom.

Tot sy die koerantfoto van hom en die rooikop sien, en hy kort daarna sy opwagting maak met ‘n blonde metgesel.  Hoe kon sy so dom wees?  Stefan stel duidelik nie belang in onervare meisietjies soos sy nie.

Of is daar ‘n misverstand?  En wat van die belangrike saak wat Bianca met Engela en haar gesin wilbespreek?

Vendor Information