SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
- You can only add books from one vendor at a time. You will need to place an order from the one vendor first before placing an order with another vendor.
- You can only add books from one vendor at a time. You will need to place an order from the one vendor first before placing an order with another vendor.
Description
Liefde verdra alles is ‘n verhaal wat tot op die laaste bladsy boei.
Amanda Kriel is ‘n ontluikende kunstenares wat prober wegkruip van haar verlede. Sy kry jare lank al nagmerries oor die aand van haar pa se dood en sy vlug nog haar hele lewe vir joernaliste wat prober uitvind wat presies gebeur het. Niemand weet nie, want Amanda het geheueverlies oor daardie aand en haar ma, Sarah, weier nog al die tyd om enigiets te sê. Die afgelope twintig jar dien sy ‘n vonnis uit vir die moord op haar man en Amanda weier om haar te sien.
Toe die tyd aanbreek dat Sarah vrygelaat moet word, gaan kruip Amanda op ‘n klein dorpie noord van Pretoria weg. Winterrust is egter ook die tuiste van Gerhard Halder, ‘n vryskutjoernalis en skrywer. Hul ontmoeting is onvriendelik, want Amanda wil niemand naby haar toelaat nie. Later word hul egter vriende en Gerhard kom haar geheim agter. Dis vir hom belangrik om haar te help, maar wat in die proses openbaar sou word, oortref almal se wildste verwagtings.
Vendor Information
- Store Name: Boekhoekie
- Vendor: Boekhoekie
- No ratings found yet!
-

Complete Book Of Handicrafts – Jill Blake, Joan Fisher
Vendor: Boekhoekie
R50,00 -

Flower Fairies in ribbon embroidery and stumpwork – Di van Niekerk
Vendor: Boekhoekie
R249,91 -

Tjoklits Vir Die Siel – Susan Coetzer
Vendor: Boekhoekie
R60,00 -

Betrayal – Danielle Steel
Vendor: Boekhoekie
R129,00








