SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
As ‘n man ‘n vrou liefhet…
Jeanette Ferreira het ‘n paar mans gevra of hulle kans sien om ‘n liefdesverhaal te skryf. Liefde loop ver is die resultaat: ‘n opwindende versameling van 29 liefdesverhale deur mans wat, op een na, spesiaal vir hierdie bundel geskryf is. Die vele kante van die liefde word verken vanuit die man se perspektief: versugting, begeerte, onmag, verydeling, en verlies. En gelukkig ook: daardie verheerlikte staat van beantwoorde liefde. Lesers, veral vroulike lesers, wat wonder of liefde, erotiek en romantiek vir ‘n man een en dieselfde ding is, sal dié verhale met verrassing en plesier wees.
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-

Dolfie Weerwolfie – Paul van Loon
Vendor: MimiReads
R139,00 -

Jy is liefde – Refiloe Moahloli
Vendor: MimiReads
R59,00 -

Die heelal op my tong – Anoeschka von Meck
Vendor: MimiReads
R199,00 -

The Holford Low-GL Diet – Patrick Holford
Vendor: MimiReads
R69,00











