SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant. Leer my doen bevat ‘n aantal praktiese aktiwiteite vir kinders tussen die ouderdomme van 4 en 6 jaar. Hierdie prettige, interaktiewe reeks sal jou kind laat teken, inkleur, knip, plak en leer.
Leer my doen is ontwikkel deur ‘n spraakterapeut en arbeidsterapeut en fokus op fyn motoriese, taal-, konseptuele en perseptuele vaardighede wat jou kind sal help om die basiese vaardighede te ontwikkel wat nodig is vir latere akademiese leer en ontwikkeling.
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-
Chicken Soup for the Scrapbooker’s Soul
Seller: MimiReads
R99,00 -
Jy is liefde – Refiloe Moahloli
Seller: MimiReads
R59,00 -
Tjoklits vir die siel – Susan Coetzer
Seller: MimiReads
R49,00 -
Stillewe – Marie Spruyt
Seller: MimiReads
R169,00 -
Die heelal op my tong – Anoeschka von Meck
Seller: MimiReads
R199,00 -
Springboekie – Fanie Viljoen
Seller: MimiReads
R139,00