You can only add books from one seller at a time. You will need to place an order from the one seller first before placing an order with another seller.
Kringe in ’n Bos ontmoet die leser vir Saul Barnard, ’n houtkapper met ’n rustelose siel wat alles in sy vermoë doen om vreemdes uit die Outeniekwa Bos te hou en die vernietiging daarvan te keer. In hierdie wilde, groen skemerwêreld leef ’n legendariese olifantbul, Oupoot, wat van sy trop losbreek. Tussen Saul en Oupoot ontwikkel ’n vreemde, diep band.
Saul, verwerp deur sy eie mense en vernedert deur boskappers, en Oupoot, agtervolg deur jagters, is soos ’n man en sy diere-broer. Hulle dwaal saam deur ’n bose wêreld wat stukkend val onder gouddelwers en ander uitroeiers. Saul volg die spoor van Oupoot en kom al nader aan ’n waarheid wat sy lewe vir altyd sal verander.
Kringe in ’n Bos is ’n meesleurende verhaal van verbondenheid tussen mens en natuur, en ’n treurende waarskuwing oor die vernietiging van ’n pragtige wêreld.