SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Franklin, ‘n struggle-ikoon, onderwys- en sakeleier en oudambassadeur na Amerika het in Queestown in die Oos-Kaap groot geword. Hy is in 1939 in Vosburg in die Noord-Kaap gebore. Franklin was onder meer onderwyser, skoolinspekteur, skoolhoof van die Spes Bona Sekondêr in Athlone, rektor van die destydse Skiereilandse Technikon, president van die destydse Kaaplandse Professionele Onderwysunie (KPO), en hy is deur president Nelson Mandela aangewys as Suid-Afrika se eerste swart ambassadeur na Amerika in 1995. Hy het ‘n leidende rol teen apartheid gespeel en het veertien eredoktorsgrade.
Vendor Information
- Store Name: BookDaddy
- Vendor: BookDaddy
-
Die deur van haar hart – Elza Rademeyer
Seller: BookDaddy
R39,00 -
Strength to Love – Martin Luther King
Seller: BookDaddy
R49,00 -
Swart Pelgrim – F. A. Venter
Seller: BookDaddy
R45,00 -
Nora Webster – Colm Tóibín
Seller: BookDaddy
R45,00 -
Die Lewe Is ‘n Lied — Morkel Van Tonder
Seller: BookDaddy
R38,00 -
Predator – Patricia Cornwell
Seller: BookDaddy
R39,00