Jy is my engel – Mari Roberts

R20,00

Donna Stuart se uitmergelende toer as wêreldbekende sanger is byna verby. Sy is na liggaam en siel uitgeput en sien nie kans vir nog ‘n opvoering nie. Maar Blake ken geen genade nie en dryf haar tot byna oor die rand van die afgrond.

Out of stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Good
ISBN:
Book Cover: Softcover
Share with friends:

Description

Die enigste skrale troos in haar warrelwindbestaan is Greg, die enigmatiese lyfwag wat haar nie vir ‘n sekonde alleen laat nie. Al is sy professionaliteit te alle tye bo verdenking, is hy ook die enigste een wat verstaan dat daar ‘n vrou agter haar glans-uiterlike skuil. Toe sy besluit om te vlug, is hy onverwags daar om haar na haar bestemming te vergesel. Doen hy regtig net sy werk of is daar duistere motiewe agter sy optrede? En is hy werklik wie hy voorgee om te wees?

Vendor Information