Ja, slegs die optimiste sal oorleef – Phil Bosmans

R40,00

The outside covers of this book browned a bit over the years. Other than that, this book is in very good condition. No torn or missing pages.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: ,
Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Share with friends:

Description

‘n Groot droefheid het hom meester gemaak van ons wêreld, ‘n byna ongeneeslike droefheid met magtelose en geestelik uitgeputte mense in regeringstelsels parlemente, waar die een uitputtende vergadering op die ander gehou word oor die subtiele versteuring van die magsewewig, terwyl dit op niks anders as kleitrappery uitloop nie.

Ons lewe in ‘n groot woestyn!

‘n Woestyn is ‘n land waar niks meer groei nie, ‘n vreugdelose land sonder enige welsyn, waar mense nie meer vir mekaar bestaan nie en waar begrippe soos ‘liefde’, ‘verantwoordelikheid’ en ‘trou’ plegtig begrawe word met towerwoorde uit die sielkunde. Ons word toenemend ‘n samelwing waarin die een helfde van die bevolking uitgelewer moet word aan die ander helfde vir versorging.

Liewe vriende, daaris soveel mense op aarde wat, ten spyte van al hulle besittings, niks meer kan geniet nie.

Ek verstom my oor die basiese overmoë van mense om te lewe. Om in vrede met mekaar te lewe, en bietjie gelukkig te wees.

Vendor Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.