This copy of Ja slegs die optimiste sal oorleef is in good condition for a used book. The former owner’s name or other minor markings might be on a non-essential page.
Besielende boodskappe, kort en kragtig vir die moderne mens wat omring is van dodelike dosisse geweld, terreur, onreg, geestelike en morele las en die krag van die liefde om te oorwin. Pragtig geillustreer.