SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
Ina: ‘n Verhaal van Genade en Genesing is Ina Bonnette se eie weergawe van die wrede aanval en marteling deur die Modimolle Monster wat opslae gemaak het toe hy en drie handlangers haar oorrompel het.
Dit is die merkwaardige verhaal van ’n oorwinnaar, ’n vrou wat wreed oorval en gemartel is deur haar eksman en sy handlangers. Ina moes nie net die onmenslike trauma, pyn en lewensveranderende gevolge van daardie dag verduur nie, sy het ook haar seun aan die dood afgestaan toe hy deur haar aanvaller vermoor is. Hierdie is haar verhaal van oorlewing, genade en uiteindelike genesing.
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-

Die duisend en eerste nag – Francois Bloemhof
Vendor: MimiReads
R99,00 -

Afkop – Fanie Viljoen
Vendor: MimiReads
R79,00 -

Clint Fryer en die helde van Huis Hindernis: Partytjiepret – Anzil Kulsen
Vendor: MimiReads
R59,00 -

Jou kind en verlies – Solet Scheeres
Vendor: MimiReads
R199,00 -

Tippie Does Maths – Level 2, Book 3 – Learning In Space
Vendor: MimiReads
R59,00











