Hy verkwik my siel – Johan Smit, Solly Ozrovech

R30,00

Geskenkinskrywing voor in boek.
Grootte: 14cm x 10cm.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Good
Book Cover: Hardcover
Share with friends:

Description

Hy Verkwik My Siel is die ideale dagstukkieboek om met jou saam te neem: dis klein genoeg om in jou handsak of aktetas te pas, kort genoeg om te lees wanneer jy ookal ’n oomblik het om stil te word, met ’n kragtige boodskap om jou te bemoedig en te inspireer wanneer jy dit die nodigste het. In Hy Verkwik My Siel neem Solly Ozrovech en Johan Smit jou op ’n reis deur die jaar – Paasfees Pinkster, Kersfees, die Nuwejaar … Die oordenkings, gedigte, gebede en dagstukkies sal jou herinner aan God se liefde en genade, en bied jou die versekering dat Hy jou sal vernuwe, verkwik, herstel, lei en beskerm.

Vendor Information

  • Store Name: Kanniedood
  • Vendor: Kanniedood
  • No ratings found yet!

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.